Plasings

Wys tans plasings met die etiket Bekendstelling

Hoekom PWG Graanhandel?

Jy mag vra hoekom PWG Graanhandel?   Eerstens wil ons vir elke persoon sê wat daardie vraag vra, kom probeer ons, dan wys ons jou!  Maar vir die paar wat ons moet oorreed hier gaan ons. Ons het 'n oop en eerlike verhouding met elke produsent en elke koper. Ons streef om elke produsent by die regte koper uit te bring. 'n Koper wat betroubaar en onverskrokke is en wat 'n markverwante prys bied. Een van ons groot voordele is dat ons baie goeie verhoudings het met al die kopers in die land en buiteland en dat ons vir elke produsent die beste transaksie kan beding. Ons maak dit maklik vir 'n produsent, met net een oproep na ons toe kan ons vir hom die beste prys gee wat op daardie stadium in die mark beskikbaar is en dan nog ook sy hande lig maak deur al die admin daar rondom te hanteer. Ons werk ook saam met jou om 'n stres vrye bemarkingsplan op te stel wat vir jou die optimale winsgewendheid gaan gee en dan bestuur ons vir jou die plan elke stap van...

Bekendstelling.

Welkom by Graanbemarking deur PWG Graanhandel. Die rede vir die blog is nie julle tyd te mors nie. Ons gaan in die eerste deel van elke artikel dit duidelik stel waaroor die artikel gaan en jy kan self besluit of dit op jou van toepassing is. Ons gaan probeer om alles kort en tot die punt te hou, maar nog steeds so veel moontlik waarde in elke artikel te sit. Hierdie blog is daar om jou saam met ons te laat redeneer, 'n paar dinge weer op te skerp en hopenlik vir jou tot groot waarde te wees. Hierdie blog gaan die volgende bevat.    1) Tegniese analise van graan en ander markte wat graan beïnvloed in Suid Afrika.    2) Bemarkings inligting wat op jou van toepassing is.    3) 'n Tegniese analise en "trading" skool waar ons die basiese en meer gevorderde      konsepte deurdraf.    4) En inligting wat tot jou boerdery gaan bydra met betrekking tot bemarking. As ons jou kan help met jou bemarking behoeftes of verkope van ...