Plasings

Wys tans plasings vanaf Desember, 2019

Wat se metodes is beskikbaar om my voorseisoen prys vas te maak.

Prent
Wat se metodes is beskikbaar om my voorseisoen prys vas te maak? Daar is 'n paar metodes beskikbaar om jou voorseisoen prys vas te maak. Elkeen het sy eie voordele, nadele en risiko's. Hieronder is die wat ons die meeste gebruik. Ek gaan nie in die blog bespreek wanneer jy elkeen van hierdie metodes moet implementeer nie, want daar is nie 'n "One size fits all" oplossing nie. Ons inkorporeer hierdie metodes in ons bemarkingsplan om vir jou risiko profiel die optimale bemarkingsplan op die tafel te sit. Kontak ons gerus vir jou gratis bemarkingsplan of as jy enige vrae het. Lekker boer. Neil Kemp 082 926 4413