Plasings

Hoe maak ek my prys vas met 'n put opsie?

Prent
Ons kyk 'n bietjie na hoe dit werk as ons, ons prys vasmaak met 'n Put opsie.

Oorsig R/$ US Corn en Soja. 19 Mar 2020

Prent

Update Geelmielies 11 Maart 2020

Prent

Oorsig Geelmielies 6 Maart 2020

Prent

Hoe werk 'n Put Opsie?

Prent
In die volgende video bespreek ek hoe Put Opsies werk e hoe jy dit kan gebruik vir spekulasie.

Hoe belangrik is die premie.

Prent
Die vraag wat ek baie myself afvra is: Nou hoe belangrik is dit om die beste premie te kry? Die antwoord wat altyd in my kop opkom is: Dit is belangrik om die beste premie met tyd van verkoop te kry. Hoekom sê jy so, vra jy? Wel ek is bly jy vra! ;-) Histories is premies op die laagste in strooptyd. Daar is baie graan en die meulens en perse is vol met plaaslaaie. So die vraag na graan is dan op sy laagste. Soos die vraag na graan toeneem deur die jaar, verhoog die premie. Dit is hoe die kopers kompeteer vir voorraad. So in 'n jaar waar voorraad skaars is, is dit wonderlik. Hoë premies! Die jare waar ons normale of oorskot graan het is die premie ook kleiner. Die rede hoekom hy dan styg deur die jaar is omdat jy 1) die stoor vir die koper tot nou toe gedra het. Hy hoef nie stoor te betaal nie en 2) omdat dit moeiliker word vir die koper om graan te kry waar hy dit wil hê. Hulle vervoer koste word meer. Alhoewel die beste premie belangrik is, moet dit nie jou besluitne