Deel 1: Hoe lyk 'n Safex skerm?

Deel 1: Tegniese analise. Hoe lyk 'n Safex skerm? 

Hier die is deel 1 van tegniese analise. Dit is net n kort video oor hoe n Safex skerm lyk.
In deel 2 gaan ons bietjie meer in diepte begin kyk na die tipes grafieke wat mens kry.



As jy enige vra het of jy wil net gesels kontak ons gerus.

Lekker boer.

Neil Kemp


082 926 4413

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Hoe belangrik is die premie.